Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:17 Die Boodskap (DB)

“Hoekom het julle nie julle deel van die offer in die tent kom eet nie? Dit is mos iets wat net hier geëet mag word. Die Here het dit vir julle gegee om die skuld van die gemeenskap weg te neem en om hulle vrede te laat vind met die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:17 in konteks