Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:15 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete moet die boud en die bors wat aan die Here opgedra word, saambring wanneer hulle die stukke vet van die offer vir die Here kom aanbied. Dit moet dan vir jou en jou seuns gegee word om te eet. Die Here het beveel dat dit ’n reëling tussen julle sal wees wat nooit kan verander nie.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:15 in konteks