Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:14 Die Boodskap (DB)

Die bors en die boud van die offer wat vir die Here gebring is, kan jy en jou seuns en jou dogters saam met jou op enige plek eet wat vir die dienaars van God se tent en vir hulle gesinne eenkant gesit is. Dit is die deel van die offer wat Israel saam met die Here eet wat aan jou en jou seuns afgestaan word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:14 in konteks