Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:13 Die Boodskap (DB)

Julle moet dit ook net eet in ’n plek wat daarvoor eenkant gesit is. Dit is jou en jou seuns se besondere deel van die offers wat vir die Here op die altaar gebring word. Dit is ook die opdrag wat die Here vir my gegee het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:13 in konteks