Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:12 Die Boodskap (DB)

Moses het vir Aäron en sy twee seuns wat nog oor was, Eleasar en Itamar, gesê: “Nadat julle die offer wat met vuur verbrand word, vir die Here gebring het, mag julle die deel van die offer uit die graan wat nie verbrand is nie, vir julleself vat om te eet. Julle moet dit sonder enige suurdeeg net daar by die altaar eet. Dit word heeltemal eenkant gehou vir die diens van die Here en vir sy dienaars wat by die tent die offer bring.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:12 in konteks