Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:5 Die Boodskap (DB)

Die Here het Israel verwoes asof hulle sy vyand was. Hy het die huise afgebreek waarin hulle gewoon het. Hy het die plekke waar hulle teen gevare geskuil het, heeltemal verwoes. Hy het ’n hartseer in Juda gebring wat nooit sal weggaan nie.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:5 in konteks