Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:6 Die Boodskap (DB)

Hy het sy tempel waar almal bymekaargekom het, met geweld verwoes. Hy het dit afgebreek asof dit net ’n tydelike afdak was. Die Here het dit laat ophou dat ons vir Hom bymekaarkom en sy feeste en rusdae hou. Hy was so kwaad dat Hy sommer die koning en sy werkers by die tempel in die pad gesteek het.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:6 in konteks