Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:4 Die Boodskap (DB)

Hy het reg teenoor ons gaan staan. Hy het die pyl in sy boog gespan en na ons gemik asof ons sy vyand was. Hy het soos ’n vyand alles verwoes wat vir ons mooi was. Sy woede het losgebars teen dié wat in Sion bly. Dit was soos ’n vuur wat vlam vat.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:4 in konteks