Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:6 Die Boodskap (DB)

Sy was baie mooi, maar nou het die skoonheid van die dogter van Sion verdwyn. Haar leiers het soos takbokke geword wat nie ’n plek kry waar hulle kan wei nie. Hulle hardloop onrustig voor die jagters uit.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:6 in konteks