Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:5 Die Boodskap (DB)

Jerusalem se vyande het gewen. Hulle leef nou baie rustig. Die Here laat die stad swaarkry oor die baie dinge wat sy verkeerd gedoen het. Haar vyande het haar kinders weggevat om in ’n ander land te gaan woon.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:5 in konteks