Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:6-7 Die Boodskap (DB)

“Julle moet julle uiterste bes doen om dit wat in die wetboek van Moses geskryf staan, na te kom. Moenie enige deel daarvan verwaarloos nie, want dan kan julle dalk deur die vreemde volke wat tussen julle bly, mislei word om hulle gode te dien. Moet dit nie doen nie. Moenie eers die name van hulle gode noem nie, wat nog te sê ’n eed in hulle naam aflê of hulle dien.

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:6-7 in konteks