Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:5 Die Boodskap (DB)

Hierdie land sal aan julle behoort, want die Here julle God sal al die mense wat nou daar bly, voor julle uit laat vlug. Julle sal daar bly, nie hulle nie. Dit is die Here julle God se belofte.

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:5 in konteks