Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:5 Die Boodskap (DB)

Maar maak seker dat julle die gebooie en die wet wat Moses vir julle gegee het, nakom. Julle moet die Here julle God liefhê, volgens sy wil lewe, sy opdragte uitvoer, getrou wees aan Hom en Hom dien met alles binne-in julle.”

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:5 in konteks