Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:6-8 Die Boodskap (DB)

Toe het Josua hulle met sy seën huis toe gestuur en gesê: “Julle gaan as ryk mense huis toe met baie vee, silwer, goud, brons, yster en mooi klere. Gaan deel hierdie rykdom met julle broers wanneer julle by die huis kom.” Hulle is toe daar weg huis toe. Moses het mos die gebied oos van die Jordaan vir die een helfte van die Manassestam gegee en Josua die deel aan die westekant vir die ander helfte.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:6-8 in konteks