Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:4 Die Boodskap (DB)

Nou het die Here julle God sy belofte aan julle broers nagekom en hulle bly in vrede in hulle land. Julle kan nou teruggaan na julle eie land toe wat Moses vir julle gegee het, daar aan die oostekant van die Jordaan.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:4 in konteks