Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:28 Die Boodskap (DB)

Dit was die hele idee daaragter. Want dan sou ons kinders vir julle s’n kon sê: ‘Kyk, hier is ’n afbeelding van die Here se altaar wat ons ouers gemaak het. Dit is nie bedoel vir brandoffers of slagoffers nie, maar as ’n bewys dat ons dieselfde Here dien.’

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:28 in konteks