Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:27 Die Boodskap (DB)

maar as ’n getuienis. Dit moet ons en julle kinders daaraan herinner dat ons inderdaad ook die Here dien met ons brandoffers en slagoffers en vredesoffers. Dan kan julle kinders nie dalk vir ons s’n sê: ‘Wat het julle met die Here te doen?’ nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:27 in konteks