Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:29 Die Boodskap (DB)

Dit was glad nie ons idee om teen die Here in opstand te kom of die rug vir Hom te draai deur ons eie altaar vir brandoffers en spysoffers en slagoffers te bou nie. Ons weet daar is net een altaar wat hiervoor gebruik kan word, en dit is die een by die tabernakel, die altaar van die Here ons God!”

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:29 in konteks