Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:2 Die Boodskap (DB)

Die res van die families van die Manassestam, Abiëser, Gelek, Asriël, Sekem, Gefer en Semida, het nou hulle deel ontvang. Hulle was almal manlike afstammelinge van Manasse en familiehoofde.

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:2 in konteks