Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:1 Die Boodskap (DB)

Die ander helfte van die stam van Manasse het toe hulle erfdeel gekry. Manasse was immers Josef se oudste seun. Makir, Manasse se oudste seun, die pa van Gilead, was ’n goeie soldaat en hy het reeds die gebiede van Gilead en Basan aan die oostekant van die Jordaan gekry.

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:1 in konteks