Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:15 Die Boodskap (DB)

“Wel,” sê Josua toe vir hulle, “as die bergagtige gebied van Efraim te klein is vir julle, is daar niks wat julle verhinder om die beboste gebiede van die Feresiete en die Refaïete vir julleself in te neem, dit te ontbos en daar te gaan bly nie.”

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:15 in konteks