Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:14 Die Boodskap (DB)

Die afstammelinge van Josef het ook met Josua gaan praat en vir hom gesê: “Hoekom het jy vir ons net een deel van die hele land gegee om in te bly? Besef jy nie dat die Here ons geseën het en dat ons ’n baie groot groep mense is nie?”

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:14 in konteks