Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 17:16 Die Boodskap (DB)

“Die bergagtige gebied is beslis te klein vir ons,” het hulle geantwoord, “maar die probleem is dat die Kanaäniete wat in die vlaktes bly, almal ysterstrydwaens het waarmee hulle oorlog maak. Dit geld nie net die Kanaäniete wat in Bet-San en die omringende dorpies bly nie, maar ook dié wat op die Jisreëlvlakte bly.”

Lees volledige hoofstuk Josua 17

Kyk Josua 17:16 in konteks