Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 14:12 Die Boodskap (DB)

My versoek is dat jy nou vir my die berggebied sal gee waarvan die Here daardie dag gepraat het. Jy sal onthou dat die Enakiete in hulle versterkte stede daar bly, maar as die Here by my is, sal ek hulle kan verdryf soos Hy belowe het.”

Lees volledige hoofstuk Josua 14

Kyk Josua 14:12 in konteks