Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:7 Die Boodskap (DB)

Die volgende is ’n lys van die konings wat Josua en die Israeliete aan die westekant van die Jordaan verslaan het, vanaf Baäl-Gad in die Libanonvallei tot by die Kaalberg wat na Seïr toe oploop. Josua het die gebied onder die stamme verdeel sodat hulle daar kon bly.

Lees volledige hoofstuk Josua 12

Kyk Josua 12:7 in konteks