Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:6 Die Boodskap (DB)

Moses, die dienaar van die Here, en die Israeliete het vroeër hierdie konings verslaan. Daarna het hy hierdie gebiede aan die stamme van Ruben en Gad en die helfte van die Manassestam as hulle eiendom gegee.

Lees volledige hoofstuk Josua 12

Kyk Josua 12:6 in konteks