Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:8 Die Boodskap (DB)

Dit het ingesluit die berggebiede, die laeveld, die Jordaanvallei, die oostelike hange en die woestyngebied tot in die suide. Dit was gebiede wat voorheen aan die Hetiete, die Amoriete, die Kanaäniete, die Feresiete, die Hewiete en die Jebusiete behoort het.

Lees volledige hoofstuk Josua 12

Kyk Josua 12:8 in konteks