Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:5 Die Boodskap (DB)

Sy koninkryk het gestrek van die berg Hermon af tot by Salka in die noorde en het ook die hele Basan in die ooste ingesluit. In die weste het Og se ryk gegrens aan die koninkryke van Gesur en Maäka. Hy het ook oor die ander helfte van Gilead regeer wat nie aan koning Sihon van Gesbon behoort het nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 12

Kyk Josua 12:5 in konteks