Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:2 Die Boodskap (DB)

Dit het die mense van Jerusalem baie bang gemaak, want Gibeon was ’n groot stad net soos enigeen van die ander koninklike stede; dit was selfs groter as Ai en die soldate van dié stad was baie goeie vegters.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:2 in konteks