Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:1 Die Boodskap (DB)

Koning Adoni-Sedek van Jerusalem het gehoor dat Josua Ai verower en heeltemal vernietig het en dat hy die koning van Ai doodgemaak het, net soos hy met Jerigo en sy koning gedoen het. Hy het ook gehoor dat die Gibeoniete vrede gemaak het met die Israeliete en nou by hulle bly.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:1 in konteks