Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 3:4 Die Boodskap (DB)

Toe Jona ’n dag ver in die stad in was, het hy die Here se boodskap vir hulle gegee. Hy het vir hulle gesê wat die Here besluit het. Hy het gesê: “Daar is nog 40 dae oor voordat die Here Nineve gaan verwoes!”

Lees volledige hoofstuk Jona 3

Kyk Jona 3:4 in konteks