Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 3:3 Die Boodskap (DB)

Hierdie keer het Jona geluister. Hy het na Nineve toe gegaan. Nineve was ’n geweldige groot stad. Dit het drie dae gevat om van een kant tot die ander kant deur die stad te loop.

Lees volledige hoofstuk Jona 3

Kyk Jona 3:3 in konteks