Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 3:4 Die Boodskap (DB)

En julle, Tirus en Sidon, en al die woonplekke van die Filistyne, wat probeer julle aan My doen? Dink julle miskien dat julle My kan terugkry oor iets wat Ek gedoen het? Wel, dan wag daar ’n groot verrassing op julle! Pas op, want voor julle julle oë kan uitvee, gaan Ek julle onderstebo loop. Ek sal al julle slegte planne teen julle gebruik!

Lees volledige hoofstuk Joël 3

Kyk Joël 3:4 in konteks