Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 3:3 Die Boodskap (DB)

Daardie slegte spul het mos lootjies getrek om te sien wie van hulle my volk sou kry om as slawe vir hulle te kom werk. Hulle het jong seuns en dogters as slawe verkoop om prostitute en drank in die hande te kry.

Lees volledige hoofstuk Joël 3

Kyk Joël 3:3 in konteks