Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:2 Die Boodskap (DB)

Dit sal ’n donker, mistroostige dag wees. Swaar onweerswolke sal in die lug hang. Soos die dagbreek oor die berge verskyn, so skielik sal ’n groot swerm sprinkane verskyn. Hulle sal soos ’n leër soldate lyk. So iets vreesaanjaends is nog nooit voorheen gesien nie, en sal ook nooit weer gesien word nie.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:2 in konteks