Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:1 Die Boodskap (DB)

Blaas op trompette in Sion om die mense te waarsku, maak ’n groot geraas op die berg daar in Jerusalem waar my tempel staan!Bewe, mense van Juda, want die dag waarop die Here na ons toe kom, is naby!

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:1 in konteks