Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:14 Die Boodskap (DB)

Wie weet of die Here nie dalk van plan sal verander en sal ophou om vir julle kwaad te wees nie! Dalk gee Hy weer vir julle groot oeste. Dan kan julle weer vir die Here julle God offers van koring en wyn bring om Hom te eer.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:14 in konteks