Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:3 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe vir Jesaja gesê: Jy en jou seun Sear-Jasub moet na koning Agas toe gaan. Hy is daar langs die pad waar die kleremakers werk, naby die onderpunt van die kanaal wat van die boonste dam af kom.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:3 in konteks