Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:2 Die Boodskap (DB)

Toe koning Agas (’n koning uit die nageslag van Dawid) die boodskap kry dat die Siriërs ’n samewerkingsooreenkoms met die noordelike gebied van Israel aangegaan het, het hy en sy mense so bang geword dat hulle aan die bewe geraak het. Hulle het behoorlik soos bome gelyk wat deur die wind rondgewaai word.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:2 in konteks