Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:4 Die Boodskap (DB)

Sê vir hom: Bly kalm! Moenie nou kop verloor en bang word nie! Die dreigemente van koning Resin en sy Siriërs en van koning Peka, Remalja se seun, beteken net so min soos twee stompe hout wat klaar uitgebrand het en nou net staan en rook.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:4 in konteks