Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:19 Die Boodskap (DB)

Hulle sal in groot swerms op julle toesak. Nie een gebied sal hulle vryspring nie, nie die verlate valleie, die grotte of selfs die doringstruike nie, en nog minder die vrugbare weivelde.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:19 in konteks