Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:18 Die Boodskap (DB)

“Maar dit is nie al nie. In daardie tyd sal die Here vir die leërs van Egipte en Assirië fluit om hulle nader te roep. Hulle sal op julle toesak soos ’n swerm vlieë en julle steek soos bye.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:18 in konteks