Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:20 Die Boodskap (DB)

“In daardie tyd sal die Here ’n skeermes aan die oorkant van die Eufraatrivier gaan huur, die koning van Assirië. Hy en sy leër sal julle kaal skeer van kop tot tone. Al wat sal oorbly, is julle vernedering en skande.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:20 in konteks