Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:17 Die Boodskap (DB)

Nou, wat jou en jou volk en jou familie betref, die Here gaan julle laat swaarkry soos nog nooit tevore nie. Dit sal erger wees as toe die ryk in twee geskeur het, met Efraim aan die een kant en Juda aan die ander kant. Die Here gaan die koning van Assirië na julle toe stuur.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:17 in konteks