Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 57:5 Die Boodskap (DB)

Julle het seks onder groot bome om die afgode te vereer. Julle slaap by mekaar onder groen bome ter wille van die seksgode. Julle sny kinders keelaf onder in die laagtes. Julle offer hulle vir die afgode onder ’n groot rots.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 57

Kyk Jesaja 57:5 in konteks