Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 57:6 Die Boodskap (DB)

Julle maak van die groot klippe onder in die spruit julle gode. Julle dink dat hulle julle lewens reg kan laat loop. Julle gooi drank oor hierdie klippe uit om vir die gode te offer. Julle kom sit kos voor die klippe neer om hulle te aanbid. Dink julle vir ’n oomblik dat Ek hiermee tevrede kan wees?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 57

Kyk Jesaja 57:6 in konteks