Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 56:6 Die Boodskap (DB)

Ek sal die man wat van ’n ander volk af kom en bereid is om die Here lief te hê, toelaat om na my woonplek toe te kom. Hy moet doen wat die Here van hom vra. Hy moet gewillig wees om die sewende dag reg deur te bring. Hy moet ook volgens die ooreenkoms van die Here leef.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 56

Kyk Jesaja 56:6 in konteks