Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 56:7 Die Boodskap (DB)

Ek sal hom bly maak wanneer hy in my huis tot My kom bid. Ek sal met genoeë die diere aanvaar wat hy vir My slag en die offers wat hy op my altaar vir My bring. My huis sal ’n huis genoem word waar die nasies tot die Here kom bid.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 56

Kyk Jesaja 56:7 in konteks