Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 56:4-5 Die Boodskap (DB)

Vir die ontmandes sê die Here: As hulle op die sewende dag maak soos Ek van hulle vra en by my ooreenkoms met hulle bly, sal Ek hulle ’n erenaam gee in my tempel. Dit sal ’n naam wees wat selfs beter is as kinders. Hulle sal ’n naam kry wat vir altyd onthou sal word.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 56

Kyk Jesaja 56:4-5 in konteks