Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:9 Die Boodskap (DB)

Jy sal vir dié wat in tronke sit, kan sê: “Julle word vrygelaat.” Vir dié wat in donker selle opgesluit is, sal jy kan sê: “Julle gaan uitkom.” Wanneer hulle terugkom, sal Ek hulle langs die pad versorg soos skape wat wei. Selfs op die kaal bulte sal daar vir hulle plek wees om gras te eet.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:9 in konteks